Copy
HINENI!
GENESIS 37
Die verhaal van Josef is die inspirasie vir Helder, die musiekblyspel. Dit is ‘n fassinerende verhaal. ‘n Ryk en selfversekerde tiener word deur sy eie broers verraai. ‘n Lewe vol drome verander in ‘n nagmerrie. Die leser kan aanvanklik nie God se hand in die storielyn bespeur nie. Deur swaarkry en die ontdekking van karakter word Josef iemand anders. God gebruik hierdie “nuwe” Josef op wonderlike maniere. Dit is ‘n verhaal van wraak, seerkry, deursettingsvermoë, moeilike keuses en uiteindelik vergifnis en liefde.

SONDAGPROGRAM

JOSEF REEKS BEGIN
08:00 / 10:00      Erediens met doop – dr. Z vd Westhuizen
08:15 / 10:15      Kleuterkerk
09:00      Junior groeigroepe
17:30      enRoute diens – ds. K Steyn
18:30      Tiener groeigroepe

Kontak: 012 809 0107    |   Emsie 

VOLGENDE SONDAG

Sondag 11/08 (Langnaweek)
09:00 Erediens – ds. K Steyn

ANDER EREDIENSTE
Augustus
01   10:00    Selrose Park - Skuilkrans Gemeente
02   09:30    Paul Jungnickel - ds. W van Wyk
04   09:00    Pretoria-Oos  - ds. W van Wyk

05   08:00    Kapeldiens - ds. K Steyn
18   09:30    de Meerpaal - ds. K Steyn
19   08:00    Kapeldiens - ds. W van Wyk

HELDER - DIE MUSIEKBLYSPEL
22-24 Augustus

22 Aug: 19:30 | 23 Aug: 15:30 & 20:00 | 24 Aug: 15:30 & 20:00

Kaartjies kos R160 / R140 Sitplekke is gereserveer en kan nie omgeruil word nie. Titelsnit gratis beskikbaar by www.ngtyger.com/helderhttp://www.ngtyger.com/helder.
Album beskikbaar by Infotoonbank @R120


Alle inligting, kaartjieverkope & "HELDER" titelsnit hier beskikbaar .

ALBUM NOU BESKIKBAAR!
by Infotoonbank @ R120

GEMEENTEFEES – RAAK BETROKKE
23 Augustus | 13:30 tot laat!

Staan een enkele uur van jou tyd af om êrens te werk / betrokke te wees en verder:

  1. Skryf jou “Gourmet”-stalletjie voor 5 Augustus in by tenitaharris@yahoo.com.
  2.  Gee een enkele uur van jou tyd by ‘n kosmarkstalletjie. Lyste by inligtingstoonbank
  3.  Die junior groeigroepe se ouers neem verantwoordelikheid vir ‘n speletjie. Kyk uit vir die GROOT ROOI HOUER waarin speelgoed (oud of nuut) geplaas kan word as pryse. Maak ‘n draai by die GROOT AANSTEEKBORD in die foyer. Vul daar jou naam in teenoor ‘n tyd wat jy bereid is om te werk.
  4.  Skenkings of borge - vul die lys vir skenkings/borge asseblief in.
E-pos
Facebook
Website

012 809 0107 / 0445

Bankbesonderhede:

NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005  |  Tjek 163 058 0060  |  Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

Copyright © 2019 NG Tygerpoort, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp