Copy
IN DIE RITME VAN DIE GEES BARNABAS
HANDELINGE 11:19-24
Pinkster is dié tyd wanneer ons fokus op die werk van die Heilige Gees wat ons veral leer ken uit die verhale wat Lukas in Handelinge vertel. Die verhale skep die verwagting dat Hy vandag nog dieselfde doen. Ons fokus dié week in Pinkster op dit wat die Heilige Gees deur die lewe van Barnabas gedoen het.

SONDAGPROGRAM

08:00 / 10:00      Erediens met nagmaal – ds. Barry Tolmay
08:15 / 10:15      Kleuterkerk
09:00      Junior groeigroepe
17:30      enRoute diens met nagmaal – ds. W van Wyk
18:30      Tiener groeigroepe

Kontak: 012 809 0107    |   Emsie   |   Christa

VOLGENDE SONDAE

16/06 09:00      Erediens – ds. W van Wyk
23/06 09:00      Erediens – kpln. M Smit
30/06 09:00      Erediens – ds. K Steyn
07/07 09:00      Erediens met doop – ds. K Steyn

ANDER EREDIENSTE
Junie
16   09:30    de Meerpaal - ds. M Bezuidenhout
18   10:00    GEEN Retreat
26   15:00   
GEEN Equestria


 
Julie
04   10:00    GEEN Selrose Park
05   09:30    GEEN Paul Jungnicke
07   09:00    GEEN Pretoria-Oos
15   08:00    Kapel - dr. Z vd Westhuizen

WOLKEDANS
8 Junie | 19:30
Kaartjies by www.ngtyger.com beskikbaar @ R150 p.p.

HELDER - DIE MUSIEKBLYSPEL
22-24 Augustus

22 Aug: 19:30 | 23 Aug: 15:30 & 20:00 | 24 Aug: 15:30 & 20:00

Kaartjieverkope vir HELDER open 3 Junie. Dit is hierdie jaar bespreekte plekke. Hoe vroeër jy bespreek, hoe beter jou sitplek!

Alle inligting, kaartjieverkope & "HELDER" titelsnit hier beskikbaar .

GEMEENTEFEES – RAAK BETROKKE
23 Augustus

Ons het elke lidmaat in die gemeente se hulp nodig! Raak op die volgende maniere betrokke:
1. Skryf ‘n “Gourmet” stalletjie in
2. Gee ‘n oomblik van jou tyd by die kosmark
3. Skenk bestandele
4. Die junior groeigroepe se ouers werk by die kinderpretpark
5. Borg ‘n aspek van die fees

E-pos
Facebook
Website

012 809 0107 / 0445

Bankbesonderhede:

NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005  |  Tjek 163 058 0060  |  Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

Copyright © 2019 NG Tygerpoort, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.

Email Marketing Powered by Mailchimp